PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!

Die Liefdesboek (Sagteband)

Christine Ferreira,Marielle de Vos
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Christine Ferreira,Marielle de Vos
Regular price
Sold out
Sale price
R195.01
Unit price
per 

p style="margin:0cm;margin-bottom:.0001pt;font-size:19px;font-family:"Century Schoolbook",serif;background:white;">God se liefde verander alles. God se groot liefde omvou alle aspekte van ons lewe. Hy nooi ons in tot ’n intieme liefdesverhouding met Hom. Wanneer ons ons harte vir Hom oopmaak, word die donker in en rondom ons keer op keer deurspoel met lig, sý lig, en die krag van sy liefde wat ons omring. Die pad van die liefde is nie altyd gelyk nie en dit kom nie vanselfsprekend nie. Maar die liefde kom ook in vele gestaltes. En dít is wat ons moet raaksien en ons eie moet maak.Die boek bevat besprekings oor God se liefde, liefde tussen vriende en die huwelik. Praktiese raad is vervat in die “Leef die liefde”-gedeeltes. Daar is ook hope aanhalings in die “Wyse woorde” gedeeltes in elke hoofstuk, deur bekendes oor die liefde. Bybeltekse vir oordenking en gebed word bespreek in die “Lees wyer” gedeeltes, terwyl jy gedagtes kan neerskryf in die “Skryf dit neer” afdelings aan die einde van elke hoofstuk. Die “Laaste woorde” is bekendes se insette oor die liefde, soos Carike Keuzenkamp, Joe Niemand, Michael Mol, Nina Smit en vele meer.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9780796321626
  3. Barcode 9780796321626
  4. Size 130 x 198 mm
  5. Long Author Christine Ferreira,Marielle de Vos
  1. Number of Pages 224 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Lux Verbi - BM

Recently Viewed Products