PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Kragtige Gebed Van 'n Vrou (Sagteband)

Die Kragtige Gebed Van 'n Vrou (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Kragtige Gebed Van 'n Vrou (Sagteband)
  • Die Kragtige Gebed Van 'n Vrou (Sagteband)

    CUMBookssa
    Perry Stone
    Regular price
    R149.96
    Sale price
    R149.96
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415330975

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    In die Bybel kan God nie die gebed van ’n Godvresende vrou weerstaan nie, en ’n Godvresendevrou kan dit nie weerstaan om met God te kommunikeer nie. Vroue se gebede het geweldige krag om God se hart aan te raak, God se hand te beweeg, God se gedagtes te verander en God se guns te wen.

    Perry Stone neem jou op ’n toer van die gebedslewens van verskeie Bybelse vroue om jou te wys hoe om doeltreffend vir jou familie te bid. Deur te fokus op Ragab se storie, wat se verbond met God gesimboliseer word deur ’n bloedrooi draad wat by haar venster uithang, gee hy spesifieke, praktiese gebede en voorbeelde wat jou sal help om jou geestelike outoriteit op te neem om jou gesin veilig te hou. Jy sal die volgende ontdek:

    Vier geestelike waarhede wat elke moeder kan gebruik
    Vyf gebede vir wanneer jou gesin in die moeilikheid is
    Hoe om jou kinders vir hulle roepings voor te berei
    Hoe om te bid om jou verlore seuns en dogters terug te bring huis toe
    Hoe om Satan se vestings oor jou bloedlyn te verbreek, en baie meer.

    Jou bloedrooi tou is jou geloof wat aan ’n belofte vashou wanneer die stad besig is om te skuk en die mure om jou begin inval. Jou bloedrooi tou is jou gebed wat jou gesin teen gevegte van buite beskerm. Jou bloedrooi tou is wat jy om jou geliefdes bind, deur vas te hou aan die tou, vas te hou aan jou gebede en belydenisse, totdat jy hulle uit die put van wanhoop en verwoesting gelig is. Met behulp van een stap van geloof – ’n rooi tou wat uit ’n venster hang – word ’n familie se nalatenskap gevorm. Dit is tyd om dieselfde met joune te doen.

    Specifications
    1. Category : Gebed
    2. SKU : 9781415330975
    3. Barcode : 9781415330975
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Perry Stone
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed