Product Details
Deur God se Name leer ons meer van sy karaktereienskappe en sy liefde. Hy is die groot Ek Is, die Here wat geneeg, die Goeie Herder en die Koning van die konings.
Ervaar opnuut God se oorvloedige seën wanneer jy sy Name bid wat in die Skrif voorkom. Die gebede, teksverse en aanhalings in Bid die Name van God sal jou inspireer en jou lewe verryk terwyl jy meer oor oor wonderlike Name soos Elohim, ons almagtige Skepper.
Specifications

- Category : Gebed
- SKU : 9781431620203
- Barcode : 9781431620203
- Size : 125 x 175 mm
- Number of Pages : 48 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Hardcover
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy