Stryd vir Liefde (Sagteband)

By: Frenette Van Wyk

  • In stock, ready to ship
  • Inventory on the way
Regular price R290.00 Sale priceR203.00
/
  • In stock, ready to ship
Payment Options Payment Options
  • Free shipping on orders over R500.
  • Online prices may vary from in-store prices.

Product Description

Lija is ’n meisie van Joods-Romeinse afkoms en die aangenome dogter van Pontius Pilatus.
Sy bevind haar in ’n gereëlde verlowing met Silva, ’n Romeinse tribuun.

Eers dink sy hy is nes al die ander Romeinse mans, harteloos en ongenaakbaar.
Tot haar verbasing begin liefde egter in beide van hulle harte vir mekaar ontwaak ...

Silva en Lija het uiteenlopende gevoelens oor die man wat die Jode soveel hoop gee en die Romeine omkrap. Lija glo die man wat hulle die messias noem bring genesing en ’n nuwe begin.

Sy skaar haar by die Selote om wapens uit ’n Romeinse arsenaal te steel om die skaal van gesag te laat kantel. Sy doen dit met die wete dat dit Silva se lewe ook in gevaar kan stel, maar haar oortuigings vuur haar aan.

En Silva doen die onvergeetlike ... hy is deel van die groep soldate wat die Jode en Lilja se hoop – die messias – kruisig.
Albei is diep seergemaak en ontnugter deur die ander se optrede en die vertroue tussen hulle lê aan skerwe.

Is hulle liefde vir mekaar vir altyd verlore? Of sal Lija en Silva vanuit die as kan opstaan en vir hul liefde veg.

Product Information

Category : Fiksie

SKU : 9781779880529

Author : Frenette Van Wyk

Language : Afrikaans

Size : 234 mm x 153 mm x 20 mm

Page Count : 224

Format : Paperback

Publisher : Lapa Uitgewers

Related Items

Customer Reviews

Be the first to write a review
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)
0%
(0)

Free Shipping

on all orders over R500

Easy Returns

within 30 days of delivery

Customer Support

WhatsApp

You may also like


Recently viewed

Frequently Asked Questions

Returns are free and easy. Review our Returns Information.

Let us know that you would like to return a product by contacting our customer support team. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

We offer free national shipping on orders over R500.

We charge a R100 delivery fee on orders under R500.

Delivery charges for international orders will be calculated according to the delivery address chosen and the weight of the package. Please review our Delivery Information.

Items that are in stock will be delivered within 5 - 7 working days, once payment has been received, unless otherwise stated. Please review our Delivery Information.

Please contact our contact customer support team if you have a query regarding your delivery. You can contact our customer support team by sending an email to online@cumbooks.co.za or calling 086 011 0321.

We currently offer Pargo Click & Collect as well as Door-to-door Courier delivery to a physical addresses. Please review our Delivery Information.

If you would prefer to shop in-store, please use our Store Locator to find your nearest CUM Books branch.