PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Verdagte (Sagteband)

SAVE
R169
Die Verdagte (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Verdagte (Sagteband)
  • Die Verdagte (Sagteband)

    CUM Books
    Dee Henderson
    Regular price
    R229.00
    Sale price
    R60.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431621200

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Evie Blackwell se reputasie as topspeurder van die Illinois-staatspolisie het gesorg dat sy aangestel word in die goewerneur se nuwe elite-taakspan vir onopgeloste sake van vermiste persone. Die taakspan is onder groot druk om vinnig resultate te lewer.
    Evie en David Marshal ondersoek twee onverwante sake van vermiste persone in voorstedelike Chicago. In haar soeke na ’n vermiste student, krap Evie ou wonde oop in ’n hegte gemeenskap, terwyl David soek na ’n vermiste privaatspeurder wie se laaste kliënt ’n invloedryke man was.
    Met ’n diep oortuiging dat geregtigheid moet geskied, is Evie en David albei onverbiddelik in hulle soeke na die waarheid. Maar daar is ook vrae in Evie se persoonlike lewe wat beantwoord moet word.
    Specifications
    1. Category : Fiksie
    2. Preferred Bible Bag Size : Small Bible Bag
    3. SKU : 9781431621200
    4. Barcode : 9781431621200
    5. Size : 140 x 216 mm
    6. Long Author : Dee Henderson
    1. Number of Pages : 344 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed