Vreugde Vir Larissa (Sagteband)
By: Elsa Winckler

Product Details
Larissa is die prokureur op die saak waarin Ricardo Jantjies onskuldig bevind word na hy 'n jong dogter aanrand en besteel het. Larissa vlug dan Nederland toe. Sy kom egter terug toe sy uitvind dat die jong dogter vermoor is. Larissa weet dit was Ricardo Jantjies. Terug in Suid-Afrika word sy gedurig met Gideon gekonfronteer wat 'n baie swaar verlede het wat hy moet verwerk. Larissa probeer geregtigheid vir die kind se dood te kry. En sal Gideon dit regkry om sy verlede te verwerk?
Specifications
- Category : Fiksie
- SKU : 9780796322005
- Barcode : 9780796322005
- Size : 130 x 198 mm
- Long Author : Elsa Winckler
- Number of Pages : 248 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Lux Verbi