Jesaja 13-27: 'n Wereld In Warboel (Sagteband)

Product Details
Vanuit sy verhouding met die Here het Jesaja op ʼn sekere manier na die wêreld gekyk, dit geïnterpreteer en dan gesê: “So sê die Here …” Hierdie paar hoofstukke in die boek Jesaja word gekenmerk deur Godsprake oor die nasies. Hierdie uitsprake is aan Juda gerig en was bedoel om vir hulle perspektief te gee. Die boodskap vir Juda – én eeue later ook vir ons – is dat maghebbers nie onbepaald kan aanhou maak en breek soos húlle wil nie. Die Here laat onreg nie ongesiens verbygaan nie. Die Here is ʼn rots en toevlug vir ons wat in goeie én slegte tye in ʼn verhouding met Hom leef.
Specifications
- Category : Bybelstudie
- SKU : 9780864879035
- Barcode : 9780864879035
- Size : 148 x 210 mm
- Long Author : Annene Mullins,Fanie Cronje
- Number of Pages : 144 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Bybel-Media Handel