PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Leef Vir Jesus (Sagteband)

Leef Vir Jesus (Sagteband)

Ewald Van Rensburg
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Ewald Van Rensburg
Regular price
R50.00
Sale price
R50.00
Unit price
per 

Die tweeling Chris en Joy is op ’n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer.
Soos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy ’n geheime deur na die land van Lig. In hierdie land word hulle op verskeie tydsreise geneem waar hulle bekende mense en Bybelfigure ontmoet wat vir hulle alles oor die vrug van die Gees leer. Deur liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing uit te leef, lei hulle ’n hele bende boelies na Jesus en maak baie nuwe vriende.
In Leef vir Jesus ontdek 8- tot 12-jariges saam met die wit duif, die leeu en die vriendelik Man hoe om hulle geloof prakties uit te leef in dié fantasieverhaal. Aktiwiteite agter in die boek help hulle om die liefdesbeginsels in die boek toe te pas deur die afdelings “oordink dit”, “leer dit”, “lees dit”, “doen dit” en “bid dit”.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431621149
  3. Barcode 9781431621149
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Ewald Van Rensburg
  1. Number of Pages 112 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products