PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Nina Smit Dagbeplanner Vir Die Vrou 2021 (Hardeband)

Nina Smit
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Nina Smit
Regular price
R200.00
Sale price
R200.00
Unit price
per 

Nina Smit se dagbeplanner is jaar na jaar ’n groot gunsteling by vroue van alle ouderdomme en van alle agtergronde. Nina se inspirerende maandstukkies vol wysheid, daaglikse aanhalings, klassieke ontwerp en gebruikersvriendelike uitleg is 'n wenkombinasie en maak hierdie boek ’n moet-hê-item vir alle vroue wat Nina se boeke geniet.
Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings deur Nina Smit
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
• Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• 'n Bladsy per dag met spasie vir afsprake, doenlysies en notas
• Bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 180 x 120 mm, sponsgevulde hardeband
• Vergulde rante en lintmerker
  1. Category Dagbeplanners
  2. SKU 9781415341414
  3. Barcode 9781415341414
  4. Size 120 x 180 mm
  5. Long Author Nina Smit
  1. Number of Pages 384 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products