PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Christenleefstyl Dagbeplanner Vir Die Vrou 2021 (Luukse Leer)

Christenleefstyl Dagbeplanner Vir Die Vrou 2021 (Luukse Leer)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
R320.00
Sale price
R320.00
Unit price
per 

Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2021 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto's.
Kenmerke sluit in:
• Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
• Maandkalenders met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en notas
• Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
• 214 x 160 mm, Luukse leer sagteband met lintmerker
  1. Category Dagbeplanners
  2. SKU 9781415341261
  3. Barcode 9781415341261
  4. Size 160 x 214 mm
  1. Number of Pages 440 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products