Professionele Jaarbeplanner 2021 Bruin/Staan Vas Met Rits (Kunsleer)

Product Details
Die Professionele Jaarbeplanner 2021 is ’n omvattende dagbeplanner, ideaal vir elkeen wat ’n besige en veeleisende lewenstyl het. Hierdie 12-maand dagbelanner beskik oor die volgende onderskeidende kenmerke:
• ’n Bladsy per dag vir afsprake
• ’n Teksvers vir elke dag
• ’n Maandbeplanner en begrotingsbladsy
• ’n Lys van openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en ’n omrekeningstabel
• ’n Jaarbeplanner vir 2021 en 2022
• ’n Leesplan om die Bybel in ’n jaar te lees
• Plek vir adresse en telefoonnommers, en persoonlike inligting
Specifications

- Category : Dagbeplanners
- SKU : 9781431623716
- Barcode : 9781431623716
- Size : 145 x 210 mm
- Number of Pages : 384 pp
- Language : Afrikaans
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy