Groot Dagbeplanner Vir Vroue 2021 Met Rits Pers/Dankbaar (Kunsleer)

Product Details
Die Dagbeplanner vir vroue 2021 is die ideale 18-maande beplanner vir die moderne vrou.
Kenmerke van hierdie stylvolle tweekleur-dagbeplanner sluit in
• Weekbeplanner van Augustus 2020 tot Januarie 2022
• Jaarbeplanners vir 2021 en 2022
• Plek aan die begin van elke maand om doelwitte, verjaarsdae en belangrike datums neer te skryf
• Lys openbare vakansiedae
• Standaardafmetings en omrekeningstabelle
• Internasionale skakelkodes en tydsones
• Teksvers en aanhaling vir elke week
• Teksverse vir spesifieke behoeftes
Specifications

- Category : Dagbeplanners
- SKU : 9781431623815
- Barcode : 9781431623815
- Size : 164 x 214 mm
- Number of Pages : 208 pp
- Language : Afrikaans
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy