Waag Dit! Om Lief Te Hê - Oordenkings Vir Elke Dag (Huweliksuitgawe)(Hardeband)

Product Details
Waag dit! om lief te hê het met sy groot sukses bewys dat dit baie meer is as net ’n boek. Dit is ’n hele liefdesbeweging wat huwelike en verhoudings volkome nuut kan maak.
Waag dit! om lief te hê – oordenkings vir elke dag bou nou voort op hierdie beweging deur aan lesers te toon dat onvoorwaardelike liefde nie by die laaste bladsy van Waag dit! om lief te hê eindig nie. Die boek daag paartjies uit om in geloof nuwe stappe in hul verhouding te neem met 365 huweliksaanmoedigings, herinnerings en aksiestappe wat jaar na jaar herhaal kan word.
Of ’n huwelik in sy doodsnikke is en of dit sterk en gesond is, Waag dit! om lief te hê – oordenkings vir elke dag is ’n onontbeerlike reis vir alle paartjies.
Specifications

- Category : Dagstukke
- SKU : 9781770006218
- Barcode : 9781770006218
- Size : 140 x 210 mm
- Long Author : Alex Kendrick,Stephen Kendrick
- Number of Pages : 392 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Hardcover
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy