PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)

Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
  • Load image into Gallery viewer, Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)
  • Skooldagboek Meisies 2022 (Paperback)

    CUM Books
     
    Regular price
    R99.00
    Sale price
    R99.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415342626

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die gewilde Skooldagboek 2022 vir meisies is nou selfs beter! Met 'n nuwe tema en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies se harte en die dagboek gewilder wees as ooit.

    Die nuwe kenmerke sluit in:
    • Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
    • 2022 kalender, skoolkwartale en openbare- en skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
    • Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
    • Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
    • Suid-Afrika se volkslied
    • Pretspeletjies sluit in: woordsoekspeletjies, soek die verskille, soek die voorwerpe en een-lyn-prentjies
    • “Hier is ek”-bladsye
    • Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se gunstelinge en ander inligting in te skryf.
    • 210 x 142 mm (A5)
    Specifications
    1. Category : Dagbeplanners
    2. SKU : 9781415342626
    3. Barcode : 9781415342626
    4. Size : 142 x 210 mm
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed