PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 (Hardeband)

Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 (Hardeband)
  • Dagbeplanner Vir Die Vrou 2022 (Hardeband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R250.00
    Sale price
    R250.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415342381

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2022 kombineer styl en inspirasie met gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met oorgawe te leef. Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsye met inspirerende aanhalings en pragtige foto's.

    Kenmerke sluit in:
    • Inspirasie vir elke maand en daaglikse aanhalings
    • Openbare vakansiedae en skoolkwartale vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
    • Jaarbeplanners en kalenders vir 2022 en 2023
    • Maandkalenders, met plek om persoonlike doelwitte neer te skryf
    • ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake en prioriteite
    • Ekstra bladsye vir persoonlike notas en adresse
    • 214 x 160 mm hardeband, lintmerker
    Specifications
    1. Category : Dagbeplanners
    2. SKU : 9781415342381
    3. Barcode : 9781415342381
    4. Size : 160 x 214 mm
    1. Number of Pages : 440 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed