Die 10 Grootste Uitdagings In Jou Lewe (Sagteband)
By: Collin S. Smith

Product Details
Sukkel jy met jou humeur? Of met ontevredenheid of dalk tydbestuur? Wat dit ook al is, daar is hulp op ’n verrassende plek: die Tien Gebooie.
In Die 10 grootste uitdagings in jou lewewys ervare skrywer en prediker Colin Smith hoe die Tien Gebooie baie meer inhou as wat jy nog altyd gedink het. Dit is soveel meer as ’n lys moets en moenies – dit gaan in werklikheid oor dit wat diep in jou hart lê en word ’n barometer van jou liefde vir God. Jy sal areas in jou lewe ontdek waar ’n koersaanpassing nodig is, en jy sal insig en wysheid kry om met meer liefde, krag en vryheid in Christus te lewe.
Ingesluit: ’n studiegids ideaal vir individuele gebruik of in groepe, wat jou sal help om vreugde te vind in God se Woord.
Specifications

- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781431619214
- Barcode : 9781431619214
- Size : 140 x 216 mm
- Long Author : Collin S. Smith
- Number of Pages : 216 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy