PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Verander Jou Kop Verander Jou Lewe (Sagteband)

Verander Jou Kop Verander Jou Lewe (Sagteband)

Stephan Joubert
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Stephan Joubert
Regular price
R149.01
Sale price
R149.01
Unit price
per 

Spreuke 4:23 sê: “Wat jy dink, bepaal alles wat jy doen.” Stephan Joubert wys in Verander jou kop, verander jou lewe dat hierdie woorde nie verniet in die Bybel staan nie. Jou brein het die vermoë om jou lewe te verander wanneer jy jou denke in ’n nuwe rigting stuur.
Stephan wys in hierdie boek vir lesers hoe uniek en spesiaal God ons gemaak het. Hy wys lesers hoe hulle hulle geloof kan verdiep en mekaar beter kan verstaan deur kennis van hoe die brein werk. Hy gaan kyk na interessante dinge rondom die brein en sy werking, soos:

• Jou brein het die potensiaal om lewenslank te groei en te ontwikkel.
• Negatiewe taal beskadig nie net ander se lewens nie, dit beskadig ook jou brein.
• Die struktuur van mans en vroue se brein verskil, en daarom doen ons dinge verskillend.
• Omdat plastisiteit van die brein afneem in ouerwordende persone, kan dit tot hardkoppigheid of social rigidity aanleiding gee.

In hierdie boek sal lesers die skakel ontdek tussen hulle brein, hulle elkedagse lewe en hulle geloof. Want die Bybel sê ons moet God liefhê met ons hele hart en al ons denke. Verander jou kop, verander jou lewe sal lesers help om ook met hulle brein tot bekering te kom.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431614370
  3. Barcode 9781431614370
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Stephan Joubert
  1. Number of Pages 172 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products