PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

PraatSaam-Pret Vir Hom & Haar (Boksstel)

PraatSaam-Pret Vir Hom & Haar (Boksstel)
  • Load image into Gallery viewer, PraatSaam-Pret Vir Hom & Haar (Boksstel)
  • PraatSaam-Pret Vir Hom & Haar (Boksstel)

    CUMBookssa
    Gary D. Chapman
    Regular price
    R89.94
    Sale price
    R89.94
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431618156

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die sleutel tot enige goeie verhouding is oop en betekenisvolle kommunikasie. Ongelukkig is nie alle mense ewe goed met gesprekvoering nie. Om egpare en gesinne te help om hierdie gewoonte te ontwikkel, het Gary Champan en Ramon Presson ’n skatkis met 101 prettige en soms diepsinnige vrae ontwikkel wat huweliksmaats en gesinne sal help om te begin gesels.
    PraatSaam-Pret vir hom en haar het 101 insiggewende vrae wat paartjies help om ’n hegter verhouding te hê, dieper intimiteit te ervaar en weer die vonk in hulle huwelik te sit. Hierdie pragtige kaartjies is die ideale geskenk vir ’n Valentynsdag, troue of huweliksherdenking.
    Of julle nou een vraag per week of een vraag ’n dag doen, hierdie gespreksidees sal verseker help om inniger verhoudings te ontwikkel tussen huweliksmaat en gesinne.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781431618156
    3. Barcode : 9781431618156
    4. Size : 90 x 118 mm
    5. Long Author : Gary D. Chapman
    1. Language : Afrikaans
    2. Format : Boxed Set
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed