PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Onwrikbare Vertroue (Sagteband)

Onwrikbare Vertroue (Sagteband)

Joyce Meyer
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Joyce Meyer
Regular price
R189.95
Sale price
R189.95
Unit price
per 

Hoe vertrou mens op God wanneer slegte dinge met jou gebeur? Te midde van siekte, stres, finansiële probleme of trauma, is die vraag op ons lippe dikwels: “Hoekom?” Dit is normaal, maar jy kan aanbeweeg na ’n plek van gelowige afhanklikheid op ’n goeie Vader. In Onwrikbare vertroue ontdek Joyce Meyer hoe ’n lewe van algehele afhanklikheid van God lyk. Geïnspireer deur haar eie ervarings en God se Woord, lei sy die leser na ’n plek van vaste vertroue, waar jy seker weet God wil jou seën op elke gebied van jou lewe – geestelik, verhoudingsgewys, emosioneel en finansieel. Met elke nuwe hoofstuk onthul Joyce ’n oppermagtige en betroubare God wat smag om ’n verhouding met ons te hê. So inspireer sy jou om weg te doen met jou dwase gewoonte om op eie houtjie te probeer regkom. Die boek bemagtig en bemoedig jou soos jy leer om met jou hele hart op God te vertrou en nie op jou eie kennis staat te maak nie. Ongeag jou verlede, jou huidige omstandighede of jou onsekere toekoms, wanneer jy leer om elke dag op God te vertrou, sal jy die vreugde ervaar wat Jesus gekom het om jou te gee. Ander het jou dalk al in die steek gelaat, maar God sal nooit nie!

  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781415337257
  3. Barcode 9781415337257
  4. Size 152 x 222 mm
  5. Long Author Joyce Meyer
  1. Number of Pages 272 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products