PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Ontmoet Die Heilige Gees (Sagteband)

Ontmoet Die Heilige Gees (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Ontmoet Die Heilige Gees (Sagteband)
  • Ontmoet Die Heilige Gees (Sagteband)

    CUMBookssa
    John Bevere
    Regular price
    R199.94
    Sale price
    R199.94
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415337028

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Die Heilige Gees word dikwels misverstaan, en baie mense het geen idee Wie Hy regtig is en hoe Hy Homself aan ons openbaar nie. Die Heilige Gees word dikwels as ’n ‘vreemde verskynsel’ uitgebeeld. Die Bybel maak dit egter duidelik dat die Gees nie iets is nie, maar iemand – ’n Persoon wat belowe het om jou nooit te verlaat nie. In Ontmoet die Heilige Gees nooi John Bevere jou om self die Persoon en werk van die Heilige Gees te ontdek. Hierdie interaktiewe boek is veeldoelig – deels boek, deels Bybelstudie, deels groepstudie.
    Elke hoofstuk is opgedeel in vyf voorgestelde leesstukke met ooreenstemmende Bybelstudies aan die einde van die hoofstuk. Na die Bybelstudies is daar ’n afdeling met besprekingsvrae vir groepstudie. Ontmoet die Heilige Gees bevat ook ’n bonus-hoofstuk met ’n diepgaande vraag en antwoord-gesprek waarin van die moeilikste vrae oor die Heilige Gees beantwoord word.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415337028
    3. Barcode : 9781415337028
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : John Bevere
    1. Number of Pages : 240 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed