n Gedaante Van Godsaligheid (Sagteband)

Product Details
n Kerntema van " 'n gedaante van godsaligheid" is dat die mens se denke, persepsies en selfevaluasies sy doen en late rig. Dit dra 'n verfrissende en bevrydende boodskap uit, wat hoop bring vir elke potensiële leser. Hierdie hoop is gesetel in die ontdekking van jou ware identiteit in Christus.
Specifications
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9780620854351
- Barcode : 9780620854351
- Size : 146 x 210 mm
- Long Author : Adriaan van Tonder
- Number of Pages : 162 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Pneumatikos Uitgewers