Jy Is Bekoorlik (Mass Market Paperback)

Jy is bekoorlik! (in sy nuwe gerieflike kleiner formaat) is die vroulike eweknie van die topverkoper Die ongetemde hart. Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef en om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings, en worstel hulle onder die druk van alles wat van hulle verwag word: om ’n goeie dienaar, ma en huisvrou te wees. Hierdie boek wys waarom God die enigste Een is wat ’n vrou se begeertes volmaak kan bevredig en nooi vroue om hul vroulike hart, wat na God se beeld geskep is, terug te kry.
- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781415339282
- Barcode : 9781415339282
- Size : 105 x 172 mm
- Long Author : John Eldredge,Stasi Eldredge
- Number of Pages : 240 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Mass Market Paperback
- Publisher : Struik Christian Media