PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Jou Selfhelp Bybelgids (Sagteband)

Jou Selfhelp Bybelgids (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Jou Selfhelp Bybelgids (Sagteband)
  • Jou Selfhelp Bybelgids (Sagteband)

    CUM Books
     
    Regular price
    R149.96
    Sale price
    R149.96
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781432200411

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Maak ’n ontdekking, maak ’n verandering, maak dan ’n verskil ...
    “Ag, ek sal tog nooit verander nie ...”
    Sê wie?
    Dit is tyd om daardie negatiewe stemmetjie stil te maak met JOU SELFHELP BYBELGIDS wat geluk, genesing en sukses binne jou bereik plaas. Die uiteenlopende en omvattende temas in hierdie boek is so gekies om jou te help om ou, slegte gewoontes af te leer en nuwe, goeie gewoontes aan te leer.
    In hierdie maklik-om-te-gebruik selfhelpgids word 50 temas alfabeties gelys. Geskryf in ’n taal wat jy sal verstaan uit ’n Bybelse perspektief. Gaan soek na die onderwerp waar jy hulp kort ... deursettingsvermoë, foute, geduld, humor, lyftaal, motivering, sukses …
    Dit gee ook tonne praktiese raad, insiggewende feite en realistiese oplossings vir ’n beter jy en om ’n verskil in ander se lewens te maak. Want hoe beter toegerus jy is om jou eie issues te hanteer, hoe meer sal jy ook vir ander kan beteken.
    Komaan, dis tyd om jouself te ontdek, te groei en te vervul!
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781432200411
    3. Barcode : 9781432200411
    4. Size : 148 x 210 mm
    1. Number of Pages : 288 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed