PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Jou Geloofsgroei Bybel Gids (Sagteband)

Jou Geloofsgroei Bybel Gids (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Jou Geloofsgroei Bybel Gids (Sagteband)
  • Jou Geloofsgroei Bybel Gids (Sagteband)

    CUM Books
    Isak Burger
    Regular price
    R149.96
    Sale price
    R149.96
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781432200626

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Voel jy oorweldig deur die lewe?
    Weet jy nie waar om antwoorde te soek nie?
    Gryp dan na jou Bybel én hierdie boek!
    Die Bybel is ’n skatkis vol inligting en geloofsinspirasie, maar soms verdwaal ons tussen die duisende bladsye. Hier is egter die onontbeerlike kaart wat jou gaan help om hierdie skatkis te ontgin.
    In hierdie gids word 50 geloofsgroeitemas volledig ondersoek en bespreek vanuit ’n Bybelse perspektief. Gaan soek net in die alfabetiese lys na die een waaroor jy nou wil lees, soos ... besluite, gebed, geluk, konflik, oorwinning, selfaanvaarding, vergifnis …
    Die gids vertel jou in maklik verstaanbare taal wat die Bybel oor elke tema sê. Jy sal nuwe insig kry in geloofsake wat nog vir jou vaag was en nou meteens kristalhelder word. Dan is daar ook praktiese “hoe om”-raad wat jou geloofslewe sal verander in ’n kragtige geloof wat berge kan versit.
    Jou Geloofsgroei Bybelgids is die ideale hulpmiddel om saam met jou Bybel te gebruik. Jy het nie net self die antwoorde op jou eie geloofsvrae byderhand nie, maar jy kan ook ander bemoedig en hulle vrae beantwoord.
    Komaan, dié skatkis wag om oopgemaak te word!
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781432200626
    3. Barcode : 9781432200626
    4. Size : 140 x 211 mm
    5. Long Author : Isak Burger
    1. Number of Pages : 384 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Carpe Diem Media

    Recently Viewed