PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Homoseksualiteit En Die Bybel (Sagteband)

SAVE
R35.99
Homoseksualiteit En Die Bybel (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Homoseksualiteit En Die Bybel (Sagteband)
  • Homoseksualiteit En Die Bybel (Sagteband)

    CUMBookssa
    Jan Du Rand,Marius Nel
    Regular price
    R179.95
    Sale price
    R143.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431616336

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Wat sê die Bybel régtig oor selfdegeslagverhoudings? Is die Bybel verkeerd vertaal of verstaan ons nou skielik verkeerd? En hoe gemaak met homoseksuele persone in die kerk?
    Homoseksualiteit en die Bybel is gebore uit die navorsing deur twee behoudende Bybelwetenskaplikes wat vra wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings en -intimiteit sê.
    Proff Jan du Rand en Marius Nel neem die leser op ’n reis deur die Ou en Nuwe Testament, en selfs in die breër gemeenskap waarbinne Israel en die eerste kerk geleef het, om te probeer verstaan wat die Bybel oor selfdegeslagverhoudings leer. Hulle ondersoek hoekom ons na die Bybel moet luister en ook hoe die heersende denke die verstaan van die Bybel beïnvloed.
    Homoseksualiteit en die Bybel is ’n eerlike en opregte soeke na Bybelse antwoorde en sal lesers opnuut bewus maak van God se liefde en genade.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781431616336
    3. Barcode : 9781431616336
    4. Size : 150 x 220 mm
    5. Long Author : Jan Du Rand,Marius Nel
    1. Number of Pages : 264 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed