PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Bestem Tot Geestelike Groei (Sagteband)

Bestem Tot Geestelike Groei (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Bestem Tot Geestelike Groei (Sagteband)
  • Bestem Tot Geestelike Groei (Sagteband)

    CUMBookssa
    Dirkie Van Der Spuy
    Regular price
    R179.95
    Sale price
    R179.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415332504

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Elke mens is bestem om geestelik te groei. In hierdie hersiene uitgawe stip Dirkie van der Spuy die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskryf die mylpale op hierdie pad in eenvoudige, maar lewensveranderende taal, en wys onder meer op die belangrikheid van geestelike wedergeboorte, vervulling met die Heilige Gees, God se Woord, getuienis, gehoorsaamheid, diensbaarheid en innerlike genesing.

    Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking. Ontdek die waarhede wat jou sal lei op 'n groeipad na n dieper verhouding met God. Ontdek die volheid van die vervulling, geestelike rykdom en roeping wat God vir jou bestem het.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415332504
    3. Barcode : 9781415332504
    4. Size : 152 x 223 mm
    5. Long Author : Dirkie Van Der Spuy
    1. Number of Pages : 240 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed