PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Anderkant Die Hemelpoorte (Sagteband)

Anderkant Die Hemelpoorte (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Anderkant Die Hemelpoorte (Sagteband)
  • Anderkant Die Hemelpoorte (Sagteband)

    CUM Books
    Max Lucado
    Regular price
    R19.95
    Sale price
    R19.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415313619

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    As jy vrae het oor die eindtye … as jy bekommerd is oor wat met jou gaan gebeur … as jy na die eindtye kyk as ’n bron van vertroosting en nie chaos nie … moet jy Anderkant die hemelpoorte lees.Daar is baie dinge oor die hemel wat ons nog nie verstaan nie. En terwyl gedagtes oor ons finale bestemming vrae kan bring, is dit nie nodig dat ons bang is nie.

    Lucado wys hoe Christene vol hoop kan wees, seker van God se vertroosting en gerus in ons voorbereidings vir sy terugkeer.

    Hy gebruik die Woord en seleksies uit When Christ Comes om enige twyfel en vrees oor die hemel, die dood en om dood te gaan uit die weg te ruim, alles in twintig kort hoofstukke wat begrip, geloof en vertroue skep.

    Onderwerpe wat in die boek behandel word, sluit in:

    • Toegang by die Deur 
    • Kry jou klerekas reg
    • Die kroon van heerlikheid
    • Sien Jesus
    • Terwyl ons wag, en baie ander. 

    In Anderkant die hemelpoorte neem Max Lucado ons op ’n reis – van sekerheid in ons bestemming na God se wonderlike beloftes oor die Hiernamaals. Maak die deur oop en kry ’n vlugtige blik van die vreugde wat vir jou wag in die hemel, en vind so hoop vir vandag in die proses.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415313619
    3. Barcode : 9781415313619
    4. Size : 125 x 178 mm
    5. Long Author : Max Lucado
    1. Number of Pages : 128 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed