PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Alles Wat Jy Wil Weet Oor Engele (Sagteband)

SAVE
R99.95
Alles Wat Jy Wil Weet Oor Engele (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Alles Wat Jy Wil Weet Oor Engele (Sagteband)
  • Alles Wat Jy Wil Weet Oor Engele (Sagteband)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R70.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415333358

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Hoe weet ons engele bestaan regtig?

    Kommunikeer en meng hulle met ons?

    Wat is hul doel?

    Hoe ontvang hulle hul opdragte?

    Is hulle op hierdie oomblik besig om ons te beskerm?

    Engele begelei, beskerm, troos, lewer Goddelike boodskappe af en versterk God se kinders en is ons bondgenote. Maar tog weet en verstaan ons so min van hulle.

    Alles wat jy wil weet oor engele is ʼn samestelling van materiaal deur bekende Charisma Media-skrywers soos Perry Stone, James Goll, Ron Phillips en Terry Law en beantwoord al hierdie vrae en nog meer.

    Dit is propvol Bybelse insig, stories oor ontmoetings met engele en ander stories wat jou geloof sal bou en versterk. Dit verduidelike dat engele werklik bestaan, ondersoek hul doel en leer ons hoe om hul hulp in te roep om ons en ons geliefdes te beskerm.

    Hierdie insiggewende boek beantwoord onder meer die volgende vrae:

    Wat is engele?

    Wat sê die Bybel oor engele?

    Wat doen engele?

    Hoe word engele geaktiveer?

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415333358
    3. Barcode : 9781415333358
    4. Size : 152 x 222 mm
    1. Number of Pages : 256 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius