PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Name Van God (Sagteband)

Die Name Van God (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Name Van God (Sagteband)
  • Die Name Van God (Sagteband)

    CUMBookssa
    Ann Spangler
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R169.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431617449

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die Name van God is ’n unieke 52 week-Bybelstudie wat fokus op die Name van God en Jesus. Deur die verskille in Name soos Adonai, El Shaddai, Abba, Jesus, Lam van God en Prins van Vrede te ondersoek, sal jy ’n God ontmoet wat volkome heilig, kragtig, genadig en liefdevol is.
    Elke week se studie bevat:

    • Agtergrond-inligting om jou te help om die spesifieke Naam te verstaan.
    • ’n Kerngedeelte uit die Bybel waarin die Naam die eerste keer of die betekenisvolste gebruik word.
    • Besprekingsvrae vir individue of kleingroepe.
    • ’n Lys Bybelgedeeltes vir verdere nadenke.

    Die Name van God bevat addisionele vrae vir nadenke en verdere studie. In hierdie Bybelstudie sal individue of kleingroepe die belangrikste van God se Name verken soos dit in die Bybel openbaar word. Daar is ook ’n handige gids wat help met die uitspraak van die Name van God in antieke Hebreeus en Koine Grieks.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9781431617449
    3. Barcode : 9781431617449
    4. Size : 171 x 245 mm
    5. Long Author : Ann Spangler
    1. Number of Pages : 248 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed