PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

12 Sleutels Tot Geestelike Groei (Sagteband)

12 Sleutels Tot Geestelike Groei (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, 12 Sleutels Tot Geestelike Groei (Sagteband)
  • 12 Sleutels Tot Geestelike Groei (Sagteband)

    CUMBookssa
    Dirkie Van Der Spuy
    Regular price
    R229.00
    Sale price
    R229.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431619887

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag geestelik meer groei. Vier bekende outeurs span in hierdie Bybelstudie saam om vir gelowiges 12 Skrifbeginsels te gee wat ons geloofslewe moet kenmerk.
    12 sleutels tot geestelike groei bestaan uit 12 afdelings wat elkeen fokus op een waarheid rakende geestelike groei wat begin met ’n “G”. Die 12 afdelings is elkeen onderverdeel in 3 hoofstukke sodat daar in totaal 36 studies is. Elkeen van die onderskeie outeurs het oor 3 van die 12 waarhede geskryf.
    12 sleutels tot geestelike groei sal lesers help om die groot waarheid van God in lewens te laat realiseer. Dit is ideaal vir persoonlike studie, maar is so saamgestel dat ’n mens groter waarde daaruit sal kry as dit as ’n handboek gebruik word vir kleingroepe. Die bespreking in die kleingroepe sal ’n dieper verstaan van die kenmerke en geestelike groei meebring.
    Met die deurwerk van 12 sleutels tot geestelike groei sal die leser wonderlike groei en geestelike verryking ervaar. Dit sal die leser aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die koninkryk.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9781431619887
    3. Barcode : 9781431619887
    4. Size : 171 x 245 mm
    5. Long Author : Dirkie Van Der Spuy
    1. Number of Pages : 304 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed