PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Markus 1-8:Dofweg Of Duidelik (Sagteband)

Markus 1-8:Dofweg Of Duidelik (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Markus 1-8:Dofweg Of Duidelik (Sagteband)
  • Markus 1-8:Dofweg Of Duidelik (Sagteband)

    CUM Books
    Annene Mullins,Kobus Myburgh
    Regular price
    R120.00
    Sale price
    R120.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780864879080

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Markus se Evangelie is ʼn antwoord aan gelowiges op dié vrae wat ontstaan wanneer ons ly, swaarkry en vervolg word.Op ʼn meesterlike manier maak Markus ons, sy lesers, toeskouers op die pad wat Jesus na die kruis geloop het. Ons weet natuurlik reeds van Jesus se opstanding uit die dood, maar Markus neem ons hier op ʼn pad waarop ons kan ontdek hoe bevrydend Jesus se lyding is. Markus se doel is dat ons duidelik sal sien en goed sal verstaan dat Jesus God is, dat Hy ons beste belange op die hart dra, dat Hy vir ons omgee en dat Hy vir ons lief is. Hy laat ons die vreugde ontdek om onsself te verloën, ons kruis op te neem en agter Jesus aan te volg.
    Specifications
    1. Category : Bybelstudie
    2. SKU : 9780864879080
    3. Barcode : 9780864879080
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Annene Mullins,Kobus Myburgh
    1. Number of Pages : 168 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Bybel-Media Handel

    Recently Viewed