PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)

SAVE
R140.95
Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)
Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)
Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)
  • Load image into Gallery viewer, Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)
  • Bybelstories Vir Dogters (Hardeband)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R189.95
    Sale price
    R49.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431619054

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die opwindende stories in Bybelstories vir dogterstesame met die lewendige illustrasies is ’n prettige manier om jong meisies tussen 6 en 10 jaar aan dapper en godvresende vroue in die Bybel bekend te stel.
    Hierdie Bybelstorieboek gee ’n kykie in die lewens van inspirerende vroue soos Rut, Ester, Maria en nog vele meer. Elke karakter word op ’n eenvoudige manier aan dogters bekendgestel, terwyl die stories verder verryk word met historiese feite en agtergrondinligting oor die karakter.
    Dogters se geloof sal versterk word terwyl hulle lees hoe die verskeidenheid karakters deur God se liefde en genade hulle twyfel en vrees oorkom het om te doen wat God vra. Die eenvoudige taalgebruik maak die stories maklik om te lees en te verstaan, en is daarom die ideale Bybel vir jong meisies.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431619054
    3. Barcode : 9781431619054
    4. Size : 160 x 190 mm
    1. Number of Pages : 308 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Hardcover
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed