PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Aartappelgeloof Vir Elke Dag Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)

Aartappelgeloof Vir Elke Dag Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)

Angus Buchan
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Angus Buchan
Regular price
R249.94
Sale price
R249.94
Unit price
per 

As jy God se teenwoordigheid in jou lewe op ’n kragtige wyse wil ervaar, moet jy elke dag tyd aan sy voete deurbring. Dit is in hierdie stilword-oomblikke by Hom wat God jou siel verkwik en jou bemagtig om sy roeping vir jou lewe uit te leef.
Aartappelgeloof vir elke dag is 366 bemoedigende oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Met temas soos leef deur die geloof, die krag van gebed, vertrou op die Here se onwankelbare liefde, ontvang krag in God se teenwoordigheid en vele meer, sal jy God se krag in jou lewe ervaar om die wedloop van geloof enduit te hardloop.
  1. Category Dagstukke
  2. SKU 9781431620517
  3. Barcode 9781431620517
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Angus Buchan
  1. Number of Pages 392 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products