Op My Naam (Sagteband)

Product Details
Soveel mense wonder dikwels: Wie is ek? Wie wil ek wees?
Op my naam, deur Alex en Stephen Kendrick en Troy Schmidt, sal tienerseuns en jong mans lei om die antwoorde op hierdie vrae te vind. Hulle ontdek dat ons identiteit nie bepaal word deur ons punte, voorkoms of atletiese vaardighede nie, maar deur die enigste Een wat ons werklik ken, ons Skepper.
Op my naam gee vir jong manne antwoorde oor wie hulle is en waarheen hulle op pad is. Dit sal hulle ook lei om hulle ware Christus-gelykvormige identiteit te ontdek.
Specifications

- Category : Jeug
- SKU : 9781431623556
- Barcode : 9781431623556
- Size : 140 x 216 mm
- Long Author : Alex Kendrick,Stephen Kendrick
- Number of Pages : 208 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy