Product Details
Hierdie sleutel houer met die woorde "Geloof, Hoop en Liefde" word in 'n staal blikkie verkoop wat dit 'n uitstekende geskenk vir enige persoon maak. Die Windpomp aan die sleutelhouer herrinder ons dat Geloof, Hoop en Liefde van die belangrikste bou stene is vir 'n gelukkige Christelike lewe.
Specifications
- Category : Impulse Items
- SKU : 6006937149649
- Barcode : 6006937149649
- Size : 75 x 119 mm
- Language : Afrikaans
- Format : Boxed Set
- Publisher : Christian Art Gifts