PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Boodskap Geloof In Aksie-Bybel Bruin (Luukse Leer)

Die Boodskap Geloof In Aksie-Bybel Bruin (Luukse Leer)
  • Load image into Gallery viewer, Die Boodskap Geloof In Aksie-Bybel Bruin (Luukse Leer)
  • Die Boodskap Geloof In Aksie-Bybel Bruin (Luukse Leer)

    CUMBookssa
    Jan Van Der Watt,Other
    Regular price
    R449.95
    Sale price
    R449.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431614165

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Bybellees en Bybelstudie is belangrik vir geloofsgroei, maar nog belangriker is om daardie geloof uit te leef. Die Geloof in Aksie-Bybel is ideaal vir elkeen wat graag wil ontdek hoe hulle hulle geloof kan uitleef en met ander kan deel.
    Met die volledige teks van Die Boodskap tesame met die addisionele inligtingsblokkies – om te glo, om te volg en om te gehoorsaam – in die teks sal hierdie Bybel jongmense lei om Bybelse beginsels lewensbeginsels te maak. Die “Deel jou geloof”-afdeling gee hulle ook riglyne oor hoe om hulle geloof met ander te deel. Ander interessante afdelings in die Bybel is die volgende: Waarom kan ons die Bybel glo?, Wat is geloof? en Simbole in die Bybel.
    Specifications
    1. Category : Boodskap Vertaling
    2. Preferred Bible Bag Size : Medium Bible Bag
    3. SKU : 9781431614165
    4. Barcode : 9781431614165
    5. Size : 165 x 240 mm
    6. Long Author : Jan Van Der Watt,Other
    1. Number of Pages : 1728 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed