PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Droomstories Vir Slaaptyd (Sagteband)

Droomstories Vir Slaaptyd (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Droomstories Vir Slaaptyd (Sagteband)
  • Droomstories Vir Slaaptyd (Sagteband)

    CUMBookssa
    Diane M. Stortz
    Regular price
    R199.94
    Sale price
    R199.94
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415335161

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Jong kinders floreer op roetine en rituele, en ’n Bybelstorie teen slaaptyd is een van die beste roetines wat jy kan instel. Droomstories vir slaaptyd is ’n kombinasie van Bybelstories en gebede, en die perfekte slaaptydstorieboek vir jong kinders. Die meer as 50 stories – uit die Ou- en Nuwe Testamente – skep ’n oorsig van die hele storielyn van die Bybel. Stories is gekies en word oorvertel met die fokus op God se liefde, sorg, beskerming, betroubaarheid en mag.

    Elke storie bevat ’n opsommende titel, ’n seëngedagte (’n kort opsommende gedagte), droomwoorde (’n kort Bybelvers), en ’n slaaptydgebedjie (’n gebedjie wat die storie se tema het). Die boek bevat ook ’n kort brief aan ouers wat beproefde idees insluit oor hoe om ’n goeie slaaptydroetine te vestig vir jong kinders, asook wenke oor hoe om hardop aan kinders voor te lees.

    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781415335161
    3. Barcode : 9781415335161
    4. Size : 175 x 210 mm
    5. Long Author : Diane M. Stortz
    1. Number of Pages : 224 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed