PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Bybel-Bytjies: Prettige Bybellesse Oor Fluksheid (Sagteband)

Bybel-Bytjies: Prettige Bybellesse Oor Fluksheid (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Bybel-Bytjies: Prettige Bybellesse Oor Fluksheid (Sagteband)
  • Bybel-Bytjies: Prettige Bybellesse Oor Fluksheid (Sagteband)

    CUMBookssa
    Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
    Regular price
    R39.95
    Sale price
    R39.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431617166

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waardes op ʼn prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
    Deur eenvoudige aktiwiteite soos doolhowe, blokkiesraaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:

    • Dankbaarheid gee ʼn dieper betekenis aan alles wat jy doen.
    • Selfbeheersing help jou om versoekings te weerstaan.
    • Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.

    Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ʼn opwindende manier vir hulle kinders te leer.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9781431617166
    3. Barcode : 9781431617166
    4. Size : 216 x 280 mm
    5. Long Author : Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
    1. Number of Pages : 28 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed

    [9:12 AM] Michael Pretorius