Bybel-Bytjies: Prettige Bybellesse Oor Dankbaarheid (Sagteband)

Product Details
Dit is baie belangrik dat ouers vir hulle kinders van kleins af goeie waardes leer wat hulle vir die res van hulle lewe met hulle kan saamdra. Met behulp van die Bybel-bytjies-reeks kan ouers drie van hierdie Bybelse waardes op ’n prettige manier in hulle kinders se lewens inbou.
Deur eenvoudige aktiwiteite soos doolhowe, blokkiesraaisels en inkleurprentjies sal kinders tussen 6 en 10 jaar leer:
• Dankbaarheid gee ’n dieper betekenis aan alles wat jy doen.
• Selfbeheersing help jou om versoekings te weerstaan.
• Fluksheid sal jou meer suksesvol maak.
Hierdie oulike reeks sal ouers help om moeilike konsepte op ’n opwindende manier vir hulle kinders te leer.
Specifications

- Category : Kinders
- SKU : 9781431616367
- Barcode : 9781431616367
- Size : 216 x 280 mm
- Long Author : Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
- Number of Pages : 28 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy