PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Joernaal-Bybel Vir Vroue (Sagteband)

Joernaal-Bybel Vir Vroue (Sagteband)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
 
Regular price
Sold out
Sale price
R190.00
Unit price
per 

In die Woord leer jy God se hart ken en hoor jy hoe Hy graag wil hê jy moet leef. Maar om Hom toe te laat om dit te doen, moet jy tyd maak sodat Hy met jou kan praat.
Jy kan die Nuwe Testament van voor tot agter deurlees in 365 dae!
Dié Bybelvertaling is spesiaal deur Hennie Stander, Stephan Joubert en Jan van der Watt gedoen en aangepas, in ’n taal wat met vroue se harte praat. Dit is eenvoudig geskryf sodat dit lekker lees en die boodskap maklik en duidelik oorgedra word.
Wat hierdie Bybel verder uniek maak, is die groter kantlyne waarin jy jou gedagtes en gevoelens kan neerskryf. By elke dag is daar ’n kreatiewe vraag of opdrag deur Susan Coetzer, wat help om die gedeelte wat jy gelees het, op jou lewe van toepassing te maak.

Gebruik die joernaalruimte onder meer vir ...
• Doen-dinge om jou geloof uit te leef
• ’n Gebedslysie vir wie en waarvoor jy wil bid
• Lysies van dinge om voor dankie te sê
• ’n Kans om sommer net te teken of te doodle
  1. Category Afrikaans 1983 Vertaling
  2. Preferred Bible Bag Size Small Bible Bag
  3. SKU 9781432206208
  4. Barcode 9781432206208
  5. Size 148 x 210 mm
  1. Number of Pages 512 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Carpe Diem Media

Recently Viewed Products